Argiewe van Skrywer

Bloedparasiete in katte

26 Sep
13

Bloedparasiete word gereeld gesien in honde. Die meeste mense het al gehoor van “Bosluiskoors” wat seisonaal epidemiese proporsies kan bereik. Maar wat van katte? Wat is hulle risiko? Daar is twee kondisies wat belangrik is. Feline Infectious Anaemia: Hierdie siekte word deur ‘n bacterium veroorsaak met die naam van Mycoplasma haemofelis en word oorgedra aan […]

Parasiet beheer in eksotiese spesies

26 Sep
luislang

Parasietbeheer in Eksotiese Spesies Die meerderheid van eienaars is deeglik bewus van die behoefte aan beheer en voorkoming van parasiete in hul honde en katte. ‘n Groot hoeveelheid opsies word tipies in rakke van veeartsenypraktyke ten toon gestel en in tydskrifte geadverteer. Maar wat van die minder tipiese troeteldiere, die voels, reptiele, visse en kleiner […]