Argiewe van Skrywer

Andrew se koei

21 Apr
cow2

Vir veeartse(veral op die platteland) is n “normal day at the office” n heel vreemde konsep. Elke dag is gewoonlik totaal ONvoorspelbaar. Miskien is dit deel van die opwinding van ons beroep. Hierdie betrokke dag in Maart 1999 was maar net nog n “gewone” ONvoorspelbare dag, toe die oproep kom om n melkkoei  te besoek […]

Vlooibyt allergie

26 Sep
dog

Die mees algemene  vlooi geassosieerde probleem wat ons in praktyk sien is vel allergiee wat veroorsaak word deur vlooie. Party honde is geweldig sensitief vir vlooi speeksel, wat lei tot aanhoudende pruritis (jeuk) na selfs ‘n enkele byt, wat weer velsiektes tot gevolg kan hê. In ons area het ons die verdere probleem van atopiese […]

Bosluise en vlooie

29 Aug
ticks on dog

Uitwendige parasiete BOSLUISE Bosluise op honde en katte is n wesenlike probleem in die Wes-Kaap. Bosluise se lewensiklus volg gewoonlik die weerpatrone en verhoogde bosluisgetalle volg gewoonlik op reën. In die Hoëveld streek is dit derhalwe gewoonlik ‘n somer-geassosieerde probleem. By ons in die Wes-Kaap kom bosluise egter deur die jaar voor en volg gewoonlik […]

Chirurgiese Sorg

20 Aug
IMG_5893

Die Wellington Dierehospitaal Groep bied ‘n wye verskeidenheid chirurgiese prosedures.     Ons voorkomende chirurgie behels populasie en siekte beheer deur die chirurgiese sterilisasie van alle troeteldiere – van honde en katte tot eksotiese troeteldiere soos knaagdiere, ape en reptiele. Reproduktiewe noodgevalle soos keisersnees word 24 uur van die dag hanteer. Prosedures soos tand skalerings, ore […]