Argiewe van Skrywer

Perdesiekte entingsdatums

15 Dec
African-Horse-Sickness-Vaccines

WAHG het bewus geword van die feit dat van ons kliënte onseker is oor die entings tye vir Perdesiekte in ons omgewing. Die perde in die Wes-Kaap kan slegs ingeênt word teen Predesiekte tussen 1 Junie en 31 Oktober elke jaar. Ons moet toestemming by die staatsveearts kry om ‘n perd te ent voordat ons […]

The Tortoise story

19 Nov
Skilpad Stan

On the 1st of October 2015 a Samaritan arrived at our hospital in Wellington with a badly injured tortoise. On his way home, in the area of Stanford, the man saw a tortoise in the road and decided to stop. Tortoises are not the fastest of species and he wanted to help this one cross […]

Kat Vigs (FIV) en Leukemia (FeLV)

12 Nov
cat

FIV (Kat Vigs) en FeLV (Leukemia) is twee verskillende siektes wat in katte aangetref word en wat die imuunsisteem van die pasiënt aantas. Beide siektes word deur retrovirusse veroorsaak en word op soortgelyke wyse versprei. Mannetjie katte word meer algemeen geaffekteer, veral ongekastreerde mannetjies wat geneig is om rond te loop.   Wat die virus […]

Hokhoes

12 Nov
Kennel cough

Hokhoes is ‘n hoogs aansteeklike siekte van die lugweë van honde. Die siekte word veroorsaak deur twee viruses en ‘n bakterium wat versprei word deur die lug of deur direkte kontak met die neus en/of bek van ‘n geaffekteerde hond.   Wat die virus doen: ‘n Kombinasie van Canine Parainfluenza virus, Canine Adenovirus-2 en Bordetella […]

Hondsdolheid

12 Nov
Rabies

Hondsdolheid is ‘n dodelike siekte wat veroorsaak word deur ‘n virus. Dit kan alle soogdiere, insluitende mense, aantas. Die virus is teenwoordig in speeksel en word versprei deur bytwonde.   Wat die virus doen: Nadat die virus versprei is deur ‘n bytwond, vermeerder dit in die weefsel om die wond en dring dan deur na […]

Hondesiekte (Distemper)

12 Nov
Distemper

Hondesiekte is ‘n hoogs aansteeklike, virale siekte van honde. Dit versprei in die lug vanaf die lugweg of deur direkte kontak met die uriene, stoelgang of selfs vel van geaffekteerde honde. Die virus kan ook oorgedra word vanaf ‘n teef na haar ongebore kleintjies deur die plasenta. Die siekte affekteer meestal jong honde onder die […]

Parvovirale Enteritis (Katgriep)

12 Nov
Parvo pup

Parvovirale enteritis is ‘n hoogs aansteeklike siekte van honde. Dit affekteer gewoonlik jong hondjies onder die ouderdom van 1 jaar. Die virus word uitgeskei in die stoelgang van ‘n geaffekteerde hond en word dan per mond ingeneem deur die jong hondjie. Die virus kan vir maande tot jare oorleef in die omgewing. Die virus word […]