Argiewe | Noodsorg

Verband sorg

02 Oct
IMG_5900

Wanneer u troeteldier met ‘n verband ontslaan word, let asseblief op die volgende inligting. Die verband het ‘n baie belangrike funksie om te verrig en moet dus ooreenstemmend versorg word ten einde daardie funksie doeltreffend te verrig. Die funksie van verbande is onder andere die volgende: Voorkom swelling Verlig pyn Verminder/stop bloeding Immobiliseer die ledemaat […]

Post-chirurgiese instruksies

29 Aug
knee_surgery

Post chirurgiese instruksies Jou troeteldier gaan moontlik nog swak en deurmekaar wees na die narkose. Probeer hom so kalm en rustig as moontlik hou. Bied klein hoeveelhede kos en water aan. ‘n Oormaat kan haar maag omkrap of braking veroorsaak. Dit is normaal indien sy nie iets wil eet dieselfde aand na die prosedure nie. […]

Chirurgiese Sorg

20 Aug
IMG_5893

Die Wellington Dierehospitaal Groep bied ‘n wye verskeidenheid chirurgiese prosedures.     Ons voorkomende chirurgie behels populasie en siekte beheer deur die chirurgiese sterilisasie van alle troeteldiere – van honde en katte tot eksotiese troeteldiere soos knaagdiere, ape en reptiele. Reproduktiewe noodgevalle soos keisersnees word 24 uur van die dag hanteer. Prosedures soos tand skalerings, ore […]