Argiewe | Eksotiese Diere

Parasiet beheer in eksotiese spesies

26 Sep
luislang

Parasietbeheer in Eksotiese Spesies Die meerderheid van eienaars is deeglik bewus van die behoefte aan beheer en voorkoming van parasiete in hul honde en katte. ‘n Groot hoeveelheid opsies word tipies in rakke van veeartsenypraktyke ten toon gestel en in tydskrifte geadverteer. Maar wat van die minder tipiese troeteldiere, die voels, reptiele, visse en kleiner […]