Argiewe | Plaasdiere

Produksie Dier Afdeling

23 Feb
sheep10

Wellington Dierehospitaal Groep het ‘n holistiese benadering tot die produksie van diere op plase. Ons glo in voorkomende medisyne eerder as ambulans werk. Vir die afgelope 2 jaar het ons gekonsentreer op ‘n beter diens aan ons boere deur strategiese beplanning vir inentings en ontwurming protokolle vir individuele plase. Ons streef daarna om deel van die […]