Franschhoek Dierekliniek

Dr Emile Du Plessis Dr. Emile Du Plessis

Dr Emile du Plessis het in 1981 as veearts gekwalifiseer op Onderstepoort, nadat hy eers n B.SC graad by Stellenbosch verwerf het.

Hy het in gemengde praktyke gewerk in Caledon en Riversdal/Stilbaai, asook n wyle in Engeland, voordat hy in 2002 by WAHG aangesluit het.

Hy lê hom nou toe op kleindiergeneeskunde en –chirurgie in die Paarl en hanteer ook die tak-kliniek op Franschhoek.

Emile is getroud met Elsa en hulle het drie kinders.

amelia-300x225
Amelia – Ontvangsdame