Eksotiese Diere

Dr. Egbert Compion het ‘n besondere belangstelling in die meer eksotiese spesies, insluitend voëls, klein soogdiere, spinnekoppe, reptiele en visse. Hy is betrokke en stel belang in hul vang, koppeling en teling oor die afgelope dertig jaar.

Ons kliniek sal graag help en raad gee oor jou alternatiewe troeteldier se behoeftes en bied radiologie, ultraklank skandering, bakteriële, swam kultuur en antibiogramme en ‘n reeks van diagnostiese bloedtoetse vir ‘n beslissende diagnose. Ons bied ‘n verskeidenheid van chirurgiese en mediese behandeling opsies, beide kuratiewe en voorkomende.